Members Login

User:
Pass:
Remember: Yes No
 


Directory links


Directory in other languages

AFRIKAANS GESINSWERWE

Top -> World -> Afrikaans -> Tuis -> Gesinswerwe  (19)



Spies
Marlene en Arno van Kanada se portaal.
members.tripod.com

Van Blerk
Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
vanblerks.blogspot.com

Bouwer
Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
www.bouwer.org

Kühn en Yssel
Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
www.joumoer.com

Joubert
Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
www.geocities.com

Smit
Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
www.s.smit.btinternet.co.uk

Burger
Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
mzone.mweb.co.za

Buchanan
Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
www.geocities.com

Claassen
Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante.
afrikakiwi.com

Delport
Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
www.geocities.com

Potgieters
Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
home.wanadoo.nl

Hellin
Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
users.telenet.be

Vermaak en Blom
Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.
www.cayugamedia.com

Grobler
Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
www.grobler.co.za

Dekker
Louis en Monica van Taiwan. Kunsen fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
www.angelfire.com

Nel
Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
www.icon.co.za

Van der Spuy
Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
members.tripod.com

Jooste
Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
www.geocities.com

Neville van der Westhuizen
Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
www.vdwesthuizen.co.za

AFRIKAANS GESINSWERWE